Sederberg

GeelKameel's picture

Cederberg at its best

 

Recently I had an unexpected call from a friend.

He and a friend of his wanted to ride through the Cederberg to Wupperthal and Clanwilliam. They are riding, am I going with?.

GeelKameel's picture

Sederberg en 13 passe --- 'n Dagtrip

Op 30 Oktober het Geoff Russell 'n dagtrippie gereel na Oasis en terug. 
Ek het gedink dis 'n goeie geleentheid om verder te ry om ook 'n paar ander passe te sien, spesifiek die Uitkykpas.

 

 

Vroegoggend het ons by Wynland N1 bymekaargekom. Daar was agt motorfietse en een passasier.

GeelKameel's picture

Wupperthal in een dag

Hier is 'n "Kyk-weer" herhaling van die Wuppertal Tripverslag, soos aangevra deur Charles. Wat 'n great trippie daai! sommer lus en stel ander trips uit en doen dit weer! Kyk ook na hierdie link om al die fotos en kommentare te sien. http://www.bmwmotorcycleclubcape.co.za/forum/Yabb2/YaBB.cgi?num=11615892... -------------------------------------------------------- Jeeptrack na Wuppertal Die Jeeptrack tussen Matjiesrivier en Wuppertal is 'n moet vir enige GS ryer. Sowat van variasie in pad toestand en soveel natuurskoon in een dosis sal jy baie ver soek om beter te kry. Drie van ons het 'n een-dag toer onderneem vanaf Bellville na Wuppertal en terug via Clanwilliam. Ons het ses-uur die oggend vertrek, op Ceres petrol volgemaak en koers gekies Noordwaards na die Sederberg. Die hele rit was netmooi 'n dagreis, ingesluit drie langerige stoppe plus 'n hele klomp kort foto-stoppe. Ons was terug in die Kaap 12 ure nadat ons vertrek het. Dus, dit kan gedoen word in 'n dag, sonder om te jaag. Mits jy VROEG begin, en geen skade of probleme oorkom nie. 'n Veiliger en baie sinvolle opsie is om eerder 'n twee-dag toer te doen en iewers in die Sederberge oor te slaap. Ons het Wuppertal bereik teen eenuur, Clanwilliam teen 3uur en Citrusdal teen 4uur.
Syndicate content