GeelKameel

GeelKameel's picture

Rider Info

Your Current Bike
R1150 GS Adventure
Years on a bike
10+ years
Introduce yourself

Danie Malan, Afgetrede Pr Ing., woon in SomersetWes.

Ek het op 'n plaas grootgeword en geniet enigiets wat my bietjie plaas-gevoel gee, bv grondpaaie, vars oggendlug, natuur, masjienerie, reen, ongekunstelde mense & dinge.

Ook om nuwe plekke te ontdek en te ervaar, interessante mense te ontmoet, wegkom van die elkedag-gejaag. Die gevoel van vryheid.

Die GS bied my dit alles....wens net ek kan baie meer daarvan gebruik maak.

History

Member for
12 years 36 weeks