21 March 2012
Meet Michè
Beginners rit na Gansbaai 2 (die finale –meer praat minder fotos)
Hoekom is ons hier? Ek weet nie, wat ek wel weet is dat die meeste (almal?) klublede iets in gemeen deel en geniet.
Hier is ‘n stukkie van my storie.
Beginners rit na Gansbaai
Episode een. (so bietjie Afrikaans. Laat weet maar as ek moet vertaal)
So ‘n bietjie agtergrond.