Which route - Nelsons Creek.

26 replies [Last post]
Anonymous
Show of hands please girls and guys. Who is riding which route? The "greenies" will be following me on a 150km out ride that is about 65% dirt.
Offline
Joined: 2007/11/09
I will be right behind you with a very green pillion. Kobus --------- Dream like you will live forever, live like you're going to die tomorrow
n/a
PeterO's picture
Offline
Joined: 2007/09/11
Not 100% sure. I've done some dirt riding but NOTHING technical. I need to get practice so I'm open for advice - Green or Orange, definitely not Red until I'm more comfortable with sand. Whether you think you can, or can't, you'll find you're right!

If you can dream it you can do it!

Offline
Joined: 2007/06/18
Orange for me, or possibly red, depending on the Friday night briefing and who all is going on the red. Dale (don't really want to break my new toy)
Padlangs (not verified)
Dale the BLACK route is the least demanding on your bike AND GAURANTEED the best scenery. AND you can still play in the dirt when you come back. NOW THAT is having your bread buttered on BOTH sides. :)
Offline
Joined: 2007/06/18
Hmmm, I can just imagine the comments when I sign up for a tar route on a x-challenge ;-) Dale
Chris P's picture
Offline
Joined: 2007/09/12
Red for sure!
Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14
The Orange route has sand and lots of loose stone on some fairly steep inclines. I was thinking of doing the red route, but if I have pillion then Orange will be exciting enough. And it was '''''hot''''' yesterday when JdJ, Pinky and I went over the route. Like I rested my hands on my pots to cool down a bit!

Committee: Webmaster / Ride Captain

Neil Terry's picture
Offline
Joined: 2007/07/01
And, pray what was the colour of my shirt?......Orange. Yes very hot take and use water weather. Ps. take care at turn-offs if you follow Charles, as he is a straight thinker it seems!
Bester's picture
Offline
Joined: 2007/06/20
Probably red, depending on how festive it gets on Friday evening...
Cloudgazer Steven's picture
Offline
Joined: 2007/10/03
I'm hoping to do the orange route. It all depends on the rider's briefing though.
There are so many problems in this world. Luckily there's a wristband available for almost all of them.
Corné (not verified)
I would like to do the orange... Geoff why not take your new GSA in the RED :-) Corné Kloppers 0849130391 ckloppers@gmail.com
Padlangs (not verified)
Dale ANY BMW motorcycle is WELCOME on the BLACK route. :) There are even convenient fuel stations ON the BLACK route. ;)
GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
The route ALL BIKES need to know (in case you do not know it by now) :) NelsonCreek RoeteNelsonCreek Roete
GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Ek besef nou-net ... die foto by my naam op die website is laas jaar geneem op die ''los klippe'' gedeelte (waarvan Charles gepraat het) van Saterdag se Oranje roete. Dis die laaste stukkie van 'n baie lekker stuk deur 'n bos/plantasie. (hier het pillion afgeklim en die foto geneem) As ek die ding so luister is die tegniese deel van die roete heel aan die begin (sand en klippe). Ek het laasjaar 'n skoolseun as pillion gedra (beide ek en hy was baie groen in die pillion-ding). Ons is wel heelhuids daardeur, maar by tye ek het redelik gesweet... Hierdie jaar weer 'n skoolkind pillion (100% groen op grondpad-ry), en ek wonder watter roete ek gaan ry - oranje of groen. My groot kopseer is die sand (die GeelKameel is gladnie lief vir sand nie). Dalk is dit tyd dat ek en GK ernstig met mekaar praat oor hierdie sand-ding
JohandeJager's picture
Offline
Joined: 2007/10/03
Geelkameel - die sand gedeelte is so 2km lank in totaal, plek plek, dit is nie so moeilik nie maar net 'n geval van op die regte lyn bly daardeur. Die roete is baie mooi soos genoem en die keuse is oop. Keep it SAFE !!

Johan de Jager "It's all about the ride, nothing else"

Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Geelkameel, ek dink nie ons het al amptelik ontmoed, maar ek verbeel my ek het jou fiets help optel in daai onverwagse stuk klei/modder op die "mooi" grondpad. Het jy verlede jaar 'n onderonsie gehad met genoemde klei? Het ook ander help fiets optel. Die eerste keer wat ek dit beleef - oppervlak so glad dat ons dit beswaarlik kon optel. Wiele het bly dwars gly! Lyk my ons gaan vanjaar met 'n hittegolf in plaas van reen te doen kry Groete
Rony Desodt (not verified)
On the Orange I will close the gates and take the pictures of the "side stand" issues! Yes Jaco dit was Geel Kameel wat klei getrap het laas jaar! Do it today, maybe there is no tomorrow! Die malletjie
GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Jip, dit was ek! (En ek het so gehoop iemand het 'n foto geneem, maar niks) Ja, daai klei was seepglad! Seker die gladste wat ek nog teengekom het. Na die eerste neersit het die pillion besluit fotos neem is baie veiliger!Na die eerste neersit het die pillion besluit fotos neem is baie veiliger! En toe doen ek dit weer, hierdie keer in stylEn toe doen ek dit weer, hierdie keer in styl Op ons JR trip laasjaar terug van Warmwaterberg af het ons ook sulke klei gekry. Daar was dit nogal erg omdat dit elke paar km so'n 50m onverwagse stuk seepglad was. En mens was op spoed!
Padlangs (not verified)
Haai Danie hoe kan jy so gou vergeet van daai GLADDE klei in die ligte sneeu op pad terug van Warmwaterberg!! ;) Tot die 4x4 bakkies het net heen en weer gegly!
ArnoR's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Soos die manne begin praat van die sand en los klippe op die Oranje roete, begin die rooi net makliker klink.
Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14
Maar op die oranje roete word knobblies nie aanbeveel nie...

Committee: Webmaster / Ride Captain

ArnoR's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Net aanbeveel, nie verplig nie. Ek het die roete gerecce sonder knobblies.
Offline
Joined: 2007/11/09
Nee, vir my wat redelik groen is en 'n baie groen vrou agterop sal dit.......groen wees. Veral na 'n lekker Vrydagaand. Kobus --------- Dream like you will live forever, live like you're going to die tomorrow
n/a
PeterO's picture
Offline
Joined: 2007/09/11
I think I'll probably do orange. Whether you think you can, or can't, you'll find you're right!1

If you can dream it you can do it!

Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Geelkameel, Daai "denkende" persoon links op jou tweede foto is natuurlik ek! Groete
Corné (not verified)
Johan, gaan ons modder soos die kry op die Oranje roete? Ek hoop so :-) he he... Corné Kloppers 0849130391 ckloppers@gmail.com