Uiteindelik n trippie met my 1200gs

Hi al die BMW club

Uiteindelik my bike gekry na laaaaang wag...sjoe wat n verligting en nou kan ek weer die natuur geniet en ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry...vrrrooom vrrrooom

(Sondag 8 Nov 2016) Vandag was die beste dag na n baie lang wag vir bike 1200 gs en die bike gekry en wou die trippie gister (Saterdag) gedoen het maar toe reen dit lekker hard en toe los ons die trippie...maar vanoggend (Sondag)het dit nog so lekker gereen en toe ek sien die reen stop en wolke trek oop toe se ek vir my vrou.."hier is ons kans kom ons gaan op trippie met die bike" toe ek weer sien is my vrou klaar aangetrek in die volle bike gear en staan en wag langs die bike...sjoe ek moes spark om aangetrek te kry...sjoe dit het ons dag gemaak en om so lank te wag vir n dag trip (omtrent 4 jr laas sjoe)...daar trek ons en gou petrol in gegooi en toe is ons weg ...seker so 50km besef ons dat ons die kamera vergeet het dammm...so geen kiekies nie sorry...en die roete was soos volg...van Bloemfontein, Jagersfontein, Fauresmith, Koffiefontein (daar bietjie gerus en koeldrankie gedrink ..besef die plek is nie op sondag oop nie so kon nie ietsie eet vir middag ete nie) en daarna Petrusburg weer bietjie gestop ....to weer vort na Bloemfontein ...terwyl op die pad ry het daar 5 of 6 Harleys verby gery en die klank van daai enjin darem hard ....onthou ons is Doof maar hel daai brul van Harley's het my ore oop gebrrrrrrrrrrrr ...en veilig in Bloem aangekom en die trip was die lekker en 21km / liter gekry ..nie te sleg nie...en die weer het mooi saam gespeel en was lekker koel...kannie wag vir desember nie ...gaan met die bike na George en dan kus langs ry tot in kaap en weer kus langs by weskus...lekkerrrrrr

Comments

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21

Baie bly jy het eindelik jou motorfiets gekry, en geniet hom alreeds.

Jy het baie meer as 'n Harley --- hulle kan eintlik net raas en ry na waar hulle gaan parkeer om te pronk.

Voorspoedig ry!

Volgende keer soek ons 'n paar fotos!! (en miskien paar hoofletters en punte in jou report wink )