Totsiens van Bella

9 replies [Last post]
Offline
Joined: 2007/06/17
Hi almal, Ek is verplaas na Ugie, (lui Gatberg in die Oos Kaap 'n klokkie ?)en moet reeds Maandag 27 Aug daar wees. Baie dankie vir 'n ongelooflike tyd wat ek met julle kon deel. Baie was nie eers bewus van my bestaan. Ek het aand vir aand op die ou forum deur al die boodskappe gegaan en alles gelees en foto's gekyk, later op die nuwe forum. Baie dankie vir al die vriendelikheid wat ek ondervind het. Julle is 'n besonderse klomp. Mooi loop en veilig ry. Ek wil amper sê liefdegroete. Bella.
Annie's picture
Offline
Joined: 2007/06/17
Hey Bella I knew this was coming, but so soon? It was really great to know you - but that doesn't mean goodbye is forever - you can still chat on the forum! It'll also give us an excuse to ride to that side of the map (still haven't heard of Ugie or Gatberg) and find you. Don't pack your bike away. Good luck.
Padlangs (not verified)
Hello (nooit totsiens) Bella. Die kort tydjie wat ek jou geken het was baie aangenaam. Jou glimlag het altyd die gesprek opgehelder. Ons gaan jou beslis mis!! Waar in die Oos Kaap is dit - ver of naby kant aan die Kaap? Jy gaan darem nog na die Oudtshoorn kamp kom, of hoe? Jy sal maar moet gou spring om n nuwe vriend te reel vir ons maat wat onlangs daar naby jou ingtrek het. :) MOOI BLY EN GEEN PAP WIELE NIE !!!!!!
Offline
Joined: 2007/06/17
Thanks Annie. Ugie is close to Maclear, Elliot. Umtata is about 90 minutes drive away and East London 3 hours. Regards. Bella.
Offline
Joined: 2007/06/17
Padlangs, Dankie vir jou gesels. Reël nou 'n trip daai kant toe. Dis ook mooi wêreld (berge en kilometers aanmekaar plantasie wat aan ons firma behoort)Dis so 3 ure se ry vanaf Oos London.Tiffendel ski oord is nie ver van daar. Groete. Bella
Andyman's picture
Offline
Joined: 2007/06/22
So long Bella, Was great the few times we did get together. Hope this move is good for you and you enjoy the East Cape. See you on the road..... Andyman Yup that's me. Standing up in the traffic on the 1150GSA.

Andyman
Anyone can ride a bike fast....   But can you ride your bike real slow???

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Koebaai Jy! Dis baie jammer jy gaan so gou weg! Heidels en GK het selfs nie eens kans gehad om saam op die pad te wees nie! Ek hoop jy vind voorspoed, lekkerte en geluk daar doer anderkant die Amatola berge. Wonderlike wereld daar rond. Laat asb vir ons weet hoe dit gaan, veral met die bike-ryery. GK
Offline
Joined: 2007/06/17
Thanks Andyman. Take care. Bella.
Offline
Joined: 2007/06/17
Geelkameel, Baie dankie vir al jou gesels en advies. Ek glo Heidels en GK gaan nog saam ry. Pas jouself op. Ek gaan vorentoe nog van my laat hoor. Hoop jou Prentjie realiseer. Groete. Bella.
GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Die Prentjie, ja dit lyk baie goed en word vinnig beter.... Laat weet wanneer jy jou eerste off-road gedoen het daar agter die Amatolas, anderkant Katberg. En jy kan gerus vir die Forum vertel en wys hoe dit lyk daar by Ugie rond.