New Look for Honey

9 replies [Last post]
Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14

After a recent accident with my new 1150GS (Honey), I had the opportunity to have the pots repainted.  I chose the red used on the subframe of the 700GS.  Apparently red is most noticeable by motorists - but in my experience it seems to pop for the gooses wink.

 

Committee: Webmaster / Ride Captain

zebra's picture
Offline
Joined: 2008/03/28

very nice, Charles! Who did you use for the 'painting', and what method, etc?

Cheers, Chris

Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14

It was done by Donford Motorrad.  Shane will know who they use for this kind of thing.

Committee: Webmaster / Ride Captain

zebra's picture
Offline
Joined: 2008/03/28

thanks, Charles.

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21

Dit is mooi Charles! Jy het my 'n idee gegee...

My GrysKameel het lankal nodig om die duike en skrape van die koppe te herstel.

Ek het gekyk hoe GrysKameel sal lyk met mandarin enjinkoppe....

Nee-wat, ek bly by die regte donkerblou kleur!

smiley

Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14

Hoe sal dit lyk met rooi?  Die geel is te helder vir 'n GSA wat meestal grys is.  Die rooi laat dit 'n bietjie soos 'n vliegtuig lyk.

 

Committee: Webmaster / Ride Captain

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21

Jip!

Van al die kleure op enige motorfiets, is Mandarin geel steeds die mooiste! Die GrysKameel is great, maar ek mis nog steeds die GeelKameel.

Maar, dit is belangrik om te onthou: dit gaan nie oor die kleur nie, dit gaan oor die avonture wat jy met jou motorfiets beleef het.

Ek het fantastiese avonture beleef met beide GeelKameel en GrysKameel.

Viva GK!

 

April 2015: Koebaai GeelKameel, Hallo GrysKameel

 

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21

En nou is die Gryskameel ook weer mooi!

Ek het die enjindoppe laat verf.

Al die merke is uitgehaal en selfs 'n bietjie sweis was nodig.

Nou is die doppe baie mooi, maar ongelukkig daarmee saam is baie getuienis van avonture ook weg.

 

In Junie het ek n groot fout gemaak op nat teer . . . te hard voorrem getrek en neergeslaan.

Die gevolg was n klompie merke op die fiets en 'n gebreekte enkel sad

Gedurende die ses weke hersteltyd het ek heelwat werk aan die GrysKameel gedoen

Die GSA sitplek is vervang met 'n GS sitplek (vir my 'n baie groot verbetering!)

En die (patetiese swak) top-boks raam is nou versterk na die kantrame. Nou kan mens enige gewig op die raam laai sonder dat dit sal breek.

Terselfdertyd moes ek n toesluitbare deksel maak vir die gereedskapkissie onder die agtersitplek.

 

 

Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14

Looks great Danie.  What is scary is how we can still, at our age and level of experience, make rookie mistakes.  Could be the start of our second childhood!

Committee: Webmaster / Ride Captain

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21

Gryskameel reaches 150000 km

without any trouble

and many many adventures!

Also being a reliable workhorse

and versatile cargo carrier