Hier is 'n paar fotos.
Baie dankie Geoff, Johan en Brian vir 'n besonder lekker naweek.
Goeie roetes, goeie organisasie, goeie keuse van kuierplek!
Moeg, maar baie tevrede!Die drie manne aan die stuurRenette loop deur onder Geoff se storie
Geoff se "toespraak" was 'n hoogtepunt!
31323334363739404243444647Strafdop vir Neil Terry - causing a traffic jam in the bundu with the contents of a torn off side bagStrafdop vir CorneStrafdop vir Harley - loosing a topbox (BMW soort, nogal!)Strafdop vir Karl - loosing a pannier (wat te swaar was met Francine se goodies!)Wonnerlike brekfis!