'n Heel skaflike 1/12 model van 'n R1150GS is tans op die rak by P'nPay se speelgoed afdeling.
Ideale geskenk vir jou vrou/vriendin om na te sit en kyk wanneer jy op 'n trippie is....
Model GS
...en met 'n bietjie verf word dit 'n baba GeelKameel....
Model GK