Worchester

Turtle's picture

Roadies Sutherland Winter Trip Report.

Siende dat daar gee “trip report” is vir die “Roadies” se Suterland Winter Trip nie, het ek besluit om dit te skryf. Maar ek is nie so gemaklik in Engels nie, so julle sal maar net tevrede moet wees met Afrikaans.

Vrydagaand 17:00: Die panniers is klaar gepak met elke moontlike warm kledingstuk wat in my kas is. Hulle is klaar vas gesit op die motorfiets.

Syndicate content