Warmwaterberg

Why do we ride? Why do we breathe?

Why do we ride? Why do we breathe?


As they say, I am the one who has the guts, the stupid one, the third wheel…I am the pillion also known as Paparazzi.

GeelKameel's picture

JR se oornag trippie na Warmwaterberg

JR se toer na WARMWATERBERG Na die lekkerte van die Middelpos trip, het Johann JR en vrou Tanya besluit om weer 'n toer te reel – hierdie keer deur die Overberg. Wat gelyk het na 'n doodgewone lekker toer, het 'n onvergeetlike rit geword, met alles wat 'n GS kan vra. Van maklike grondpad tot tegniese stukke -- los grond/klippe, modder, water en reen. Selfs sneeu! Ons het vroegoggend aan die voet van Sir Lowriespas bymekaar gekom en teer gery tot kort anderkant Botrivier. Daar regs gedraai op 'n grondpad (34°14' 06.76"S, 19°15'25.85"E). Hier is die bande afgeblaas en ons het met groot afwagting vertrek. So'n entjie verder het JR ons links laat draai op 'n stukkie pad wat buitengewoon mooi en lekker was (34°15' 31.36"S, 19°13'21.82"E). Die pad het gewissel van gewone grondpad tot tweespoor met baie los grond. Meer hiervan later.
Syndicate content