Kleinkaroo Calitzdorp

RUSTY- Russ Rathbone's picture

Advanced Baviaans Trip run by Rough and Ready

Well, Well, Well!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Its Rough and Ready and off we go!!!!!!!!!!!!!

The trip was amazing, the accomodation was amazing, the food was.... yes you guesed it, amazing, the company!! yes you guessed it, amazing!!!

Do I need to say more? Yes!!!!!!!!!!! I will add some pics to better explain after I give you some of the rough and ready stats.

 

Stats: Nights away were 3, Bikes 4, Pillions 0, Aprox.

GeelKameel's picture

Tripreport: Calitzdorp na Uniondale via Matjiesrivier, De Rust en Koutjie

Na ‘n lang droogte was dit met groot opwinding dat ek weer die stofpaaie aangedurf het. Die JR groep het ‘n aanloklike driedag-toer beplan vir die laaste deel van die lang April vakansieweek – Anysberg, Calitzdorp, Swartbergpas, Prins Albert, Meiringspoort, De Rust, Dysselsdorp, Koutie, Uniondale, De Vlugt, (R339), Knysna, 7 passe na George... Ek wou graag my ouers op Jeffriesbaai besoek en hierdie buitengewoon lang week was die ideale geleentheid om dit te doen. Terselfdertyd ‘n goeie geleentheid om nuwe werelde te gaan verken. Ek het besluit om twee dae vroeer op my eie af te ry via ‘n deel van JR se roete. Paar dae later sou ek dan aansluit by die toergroep.
Syndicate content