Keurbooms

pdpafrica's picture

KZN - Eastern Cape

Holgatpas - het so "bietjie" werk nodigHolgatpas - het so "bietjie" werk nodigOorsig Dit het begin een aand, ver van die huis, oor n bottel wyn in Lone Hill (Jhb). Maruis van die Strand en ek van Westbrook, n “one motorbike village” in KZN (30 km noord van Durban). Kom ons doen n trip, n epic. Nie lank gevat om te reel. Die plan was maklik, ek sal Saterdag van Westbrook ry na Oos Londen (oorslaap), my vrou optel by die lughawe 12h00 in PE, ontmoet Maruis, Frits en Sabrina (van Belfast in Mpumalanga wat sal treiler na Stilbaai) in Keurbooms by die Sarie Marais woonstelle wat ons goeie vriende Willy en Lutrie Viljoen van Pretoria tot ons beskiking gestel het. Van daar sal ons oor Prins Alfred pas na Uniondale ry, die Kammanassie Rivier volg na De Rust waar ons vir Noël en René van Rensburg van Riversdal sal ontmoet, dan oor die Swartberg pas na Gamkaskloof (Die Hel), oorslaap, terug uit die Gamkaskloof, links by die afdraai na Prince Albert. Van daar deur Meiringspoort terug na Uniondale, proviant koop en die pad vat. Na so 15 km regs na die Baviaanskloof. Slaap by Boetie en Henriette Terblanche in Aalwynbak grot. Vat die pad deur Baviaans en dan was die plan redelik oop totdat ek vir Magda (vroulief) weer by PE lughawe aflaai en my pad terug maak deur die Transkei na Westbrook.
Annie's picture

Wild Coast Adventure 2008 - Another Version

''Photos and story also available in '''Russell’s trip report''' '''[http://www.bmwmotorcycleclubcape.co.za/great-african-wild-coast-adventure-2008-5-must Great African Wild Coast Adventure 2008]''''' ===The Group=== Geoff Russell – our trip leader/organiser on 1200GSA Russell & Gis Rathbone 1200GSA Hilton & Heather Summers 1200GS Jaco Buys 1200GSA Tino Gabellone 1200GS Terrance Landwehr F650Dakar Phillipe Fatzer 650 X Challenge Dirk Hartford 650 X Country Anne Connell F650GS Andy Connell 1150GSA Jacques Lewis 1200GSA Gerry McCall 1200GS Glen Wakfer 1200GS
Syndicate content