Gedurende November'18 het ek en Geo nodig gehad om sy motorfiiets van Patensie af na die Kaap te bring. Ons het besluit dit sal 'n alles-grondpad toer wees. En hoe dan anders as om deur die Baviaanskloof te ry --- ons vertrekpunt is slegs 16km van die oostelike ingang....
Vroeg-oggend al was ons in die Komdomo omgewing.