Helderberg Kom / Basin bikers

14 replies [Last post]
GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Ek sal graag wil sien dat ons klomp in die Helderberg Kom meer gereeld saam dinge doen, veral om as groep saam met die Klub op rides te gaan. Heeltemaal informeel en soos die geleentheid ontstaan. Sondag is ons eerste poging. SomersetWes/Strand/Gordonsbaai se ouens ..... ons maak ons eie groep en sluit aan by die Klub se groep aan die voet van Helshoogte (net verby die laaste verkeerslig) vir die ride na OPSTAL in Rawsonville. Die roete verder is tans beplan om te wees: Franschoek, Villiersdorp, Rawsonville. Ons vertrek '''Sondag om 0830 vanaf die BP garage naby Lord Charles'''. Daarvandaan ry ons direk na Stellenbosch en wag die Kaapse groep in. Stellenbosch bikers is natuurlik welkom om ook aan te sluit. Ek het met Chris Padlangs gereel sodat ons die bymekaarkom kan koordineer. Sien julle daar!
Zapman's picture
Offline
Joined: 2007/07/12
Klink goed. Het Franschoek/Villiersdorp laasweek met die kinders se Bike gedoen. Eerste keer in 6 jaar. "The Truck" sal daar wees. Zapman Cape Town South Africa 03 KL1200LT
n/a
Andyman's picture
Offline
Joined: 2007/06/22
Ek hoor ek is in, Wat van Whisper, Haljob , Maggie hulle? GK, goeie inisjiatief! Andyman Yup that's me. Standing up in the traffic on the 1150GSA.

Andyman
Anyone can ride a bike fast....   But can you ride your bike real slow???

Offline
Joined: 2007/06/20
Jammer, sal dit nie kan maak nie - moet iemand lughawe toe vat. Geniet dit!
Andyman's picture
Offline
Joined: 2007/06/22
GK, thanks for the initiative. It was a good idea and will work in future as well. I suppose you are getting the Helderberg names together and we can encourage them all to join in. Your organisation with Chris the club captain was well done and we meshed nicely with the group. Thnaks Andyman Yup that's me. Standing up in the traffic on the 1150GSA.

Andyman
Anyone can ride a bike fast....   But can you ride your bike real slow???

Peer's picture
Offline
Joined: 2007/06/18
Hi Geelkameel alias Danie alas R500 boete, Een dag dan dag ek ek ken jou, anner dag dan wonder ek wwer of ek jou ken. Ek het nou amptelik besluit dat ek moet ophou wonder. Nou vra ek sommer: Ken ons mekaar? Miskien? Ons het al meermale vir die crowd in die Helderberg omgewing gewag tot hulle verbykom. Dit werk, maar is op 'n ad-hoc basis gedoen. Hier is baie BMW's wat in ons omgewing slaap, moet hulle net aktiveer. Dis maklik, ek het nou langs 2 BMW's by die Mall parkeer en met een ou gepraat en vertel, eenvoudig! Ek ry 1200RT met te veel kilos op. Eendag as ek groot is sal ek offroad oorweeg. Pierre Don't waste space - live on the edge

Don't waste space - live on the edge

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Ja, ons ken mekaar (dink ek). Sedert Prins Albert 2005 (2006?) en paar keer daarna. Dis mos in jou bike waarin iemand in Stb van agter af vasgery het? Stuur asb jou (en almal wat jy ken in hierdie kontrei) se naam, selnr en Edres na my (via messenger of na dmalan@csir.co.za). Dan las ek dit by die lys. En dan koordineer ons nog van hierdie saamrye met die klub. Die volgende trip is Dassiesfontein, met lekker draaie daar annerkant Villiersdorp. Prt later GK
GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Yes, I enjoyed the day and the company. Arrangements worked out well. We will do it whenever such a arrangement is practical.As you can see, Peer and others have also done it before, so nothing new. We only need to keep doing it. Dassiesfontein is next
Zapman's picture
Offline
Joined: 2007/07/12
To the Organizers Thanks for a very enjoyable day. Hope I can do this again. Zapman Cape Town South Africa (Right now still in Strand) 03 KL1200LT
n/a
Peer's picture
Offline
Joined: 2007/06/18
Wat van gaan blommetjies kyk die naweek? niks gereel nie, nog nie die weer gecheck nie, dit vat mos nie lank om te klim en te ry nie... dis nou ons BM's... Pierre Don't waste space - live on the edge

Don't waste space - live on the edge

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Ekself sal nie kan gaan nie, bietjie te vas met allerhande dinge. Maar, Post 'n tyd en bymekaarkomplek op die Forum. Kans is goed dat 'n paar rymaats sal opdaag....
Peer's picture
Offline
Joined: 2007/06/18
ek het die weervoorspelling gecheck: Lyk nie te goed innie Kaap nie, maar daar bo by Van Rhynsdorp mag dit anners wees. Dink ek sal nog so 'n dag wag, blommetjies maak nie oop as die wolke te hard "skyn" nie.. Don't waste space - live on the edge

Don't waste space - live on the edge

Padlangs (not verified)
Hi Peer, check your email. I sent you a list of guest houses for Van Rhyunsdorp and Clanwillian - should you want to make an over-nighter of the trip. Enjoy it.
Peer's picture
Offline
Joined: 2007/06/18
Dankie Chris, nou het jy my weer iets nuut gewys, die ding van sommer direk iemand e-mail van die forum af. Sien, nooit te (k)oud om te leer nie! Weer dankie vir die info, sal dit gebruik soos nodig! Don't waste space - live on the edge

Don't waste space - live on the edge

Padlangs (not verified)
For those don't know how to email directly: Click on the persons name, this shows you info about this person. There are 5 tabs at the top: View Edit Subscriptions Track Contact Click on Contact, and you are ready to send an email directly (If the person did not block his personal detail). If the personal email is blocked you can still send a PM (Personal Message). Some time ago somebody was looking for GK's contact number, rather putting it out on cyber space I PM'ed it. As I said before, to reply to a post is EASY!! (Scroll down, Type, Submit) If you want to do something more, just ask around - somebody WILL help. :) We are so fortunate to have Charles - the odd thing that this site can not do YET - he then adds for us.