FOUND

2 replies [Last post]
Dave Higgs's picture
Offline
Joined: 2007/06/25
A BMW All Round glove was found on Oubergpass last Friday afternoon, please contact Dave @ 021 409 5836.

Donford Motorrad Cape Town

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
DAVE wrote:
A BMW All Round glove was found on Oubergpass last Friday afternoon, please contact Dave @ 021 409 5836.
Great! Dis my verlore helfte! Die twee handskoene was baie nat en ek het hulle in die cargonet vasgesit om droog te word. Altwee het afgeval, een is opgetel deur 'n mede-biker. ....en hier kom die tweede een aangestap!!!! Baie dankie aan 'n onbekende motoris/4x4 ryer wat ook daar deurgery het!
Padlangs (not verified)
Sies Danie, daar vergeet jy om dankie te se^ vir die forum (en onse Charles). :) Ons (ek) raak so gou gewoond aan funksies soos die forum, mens vergeet maklik hoe handig dit eintlik is!!!!!! En ja, dit is net so handig soos die mense wat dit gereeld besoek en bydra tot die gemeenskap. Dankie aan almal wat die site laat werk - Charles en die lede. :)