Doelwit bereik

21 replies [Last post]
JR
JR's picture
Offline
Joined: 2007/06/19
Gedurende ons besoek aan Mispah Skool op 6 Okt (JR se oornag trippie na Warmwaterberg) het ons ook die slaapgeriewe gaan besoek. Johan Burger van Burger Meubels, Nobelpark, Bellville wat die trip meegemaak het, het dadelik besluit om 2 TV's te skenk.'n Bonus was 'n DVD van Danie Malan(Geelkameel). Ons belofte van 2 TV's aan Mispah te Elim (onderskeidelik seuns en meisies slaapkwatiere)is die naweek gestand gedoen. Saterdag 2 Nov is toe besluit om die pad te vat. Elim is ongeveer 190km teerlangs, maar word grondpad by Pearly Beach se afdraai. Of grondpad vanaf Botrivier. Daar aangekom het die kinders, nes laas, almal gereed gesit in die saal en wag vir die "bikers". Tot hul teleurstelling het net 'n bakkie opgedaag! Ons verskoning was dat dit baie hard reen in die Kaap(Bikers ry nie as dit reen nie?). Sertifikate van waardering is oorhandig aan Tanya en foto's is geneem. Voor ons totsiens kon sê het die prinsipaal ons meegedeel dat die kinders hierdie jaar geen kersgeskenke gaan kry nie weens die gebrek aan vrywilligers. Ai, so nou het ons alweer gedink: Wat van ons hou 'n breakfast run soontoe op 'n Saterdag of Sondag en neem net 'n speelding saam(waarde R20), as daar genoeg belangstelling is sal ek dit reel. Weereens dankie aan Johan en Danie vir die TV's en DVD en al die ander vir hul bydraes. Tanya het van ons vorige foto's geraam en vir hulle 'n DVD gegee wat Padlangs geskenk het. Mission AccomplishedMispah SkoolMispah SkoolMispah Skool FotoraamMispah Skool Fotoraam
JohandeJager's picture
Offline
Joined: 2007/10/03
WELL DONE !!!!!!!! Ek stel DEFNITIEF belang om deel te wees van die Kersgeskenk idee, sit asb. my (Johan de Jager) en my pillion (Tracey) se name op die lys vir hierdie geleentheid? Operasie "KERSGESKENK" hier kom ons !! Keep it SAFE !!

Johan de Jager "It's all about the ride, nothing else"

Padlangs (not verified)
Tanya en Johan, julle is voorwaar besondere mense. Dankie dat julle soveel doen vir die minder bevoorregtes. Kan jy asb. bevestig watter Saterdag julle wil gaan (datum). Moontlik oor n week of twee, sodat die woord kan versprei en meer mense hiervan kan deel wees. Sou die belangstelling dit regverdig is die Corsa weer beskikbaar om vrag te dra. :)
JohandeJager's picture
Offline
Joined: 2007/10/03
Hou asb. in gedagte dat daar 'n off road training dag is op die 24ste Nov wat deur van ons klublede bygewoon gaan word. Keep it SAFE !!

Johan de Jager "It's all about the ride, nothing else"

Offline
Joined: 2007/06/25
Two things: 1) Please count Jeannette and me in, what sort of presents did you have in mind, sport, clothing toys e.g. cars and dolls sort of thing? 2) Padlangs, does that Corsa have knobbies fitted? 3) I have a 1 tonne bakkie available should you require it, I will drive no problem. Bum in the saddle, always.

Think before you ink.

Trust is the most valuable asset.

I have the rest of my life to get old.

Andyman's picture
Offline
Joined: 2007/06/22
Tanya, Annie n I will make it if it is weekends other than 9,th to 11th Nov and 27th/28th Nov. Thanks for the feedback, well done, goed-gedaan. Andyman Yup that's me. Standing up in the traffic on the 1150GSA.

Andyman
Anyone can ride a bike fast....   But can you ride your bike real slow???

AJ
AJ's picture
Offline
Joined: 2007/11/02
Hi Johann, Paul-Hendrik het 54 beertjies wat hy bymekaar gemaak het, wat hy graag vir die kinders wil skenk. Dit kan help met geskenke vir die kinders. Die beertjies is nog splinternuut en daar is nog nie met dit gespeel nie. Laat maar weet indien julle dit kan gebruik. Groete AJ
JR
JR's picture
Offline
Joined: 2007/06/19
All the children have learning disabilities. I would suggest we get a car or doll. Colouring-in books and crayons are always welcome. The only day available for the trip is Saturday the 24th of November. Does anyone have a Father Chrismas suit to borrow us?
Offline
Joined: 2007/06/25
J R. Jammer man, Ek en Jeannette is al klaar ingeskryf vir die pillion off road training op die 24ste. Will you have a collection point in the C T or Bellville area? Bum in the saddle, always.

Think before you ink.

Trust is the most valuable asset.

I have the rest of my life to get old.

Padlangs (not verified)
Cheezy, was that 2 or three things? :) NO knoblies needed for the Corsa, I will juts bypass the first loop, and go dirctly to Caledon. Just in case Branden decides to make me stop (again) against a steep incline on loose gravel. :) We are in for the date of the 24 st.
JohandeJager's picture
Offline
Joined: 2007/10/03
Tracey and I would have LOVED to go on the 24th but can't as we have also confirmed for the off road driver & pillion course on the 24th Nov....PLEASE let us know where we can drop some stuff off for the kids.... Keep it SAFE !!

Johan de Jager "It's all about the ride, nothing else"

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Ek ry graag saam! 17 of 18 of 24 Nov pas my. Ander Saterdae en Sondae is ek vas. GK
pietpetoors's picture
Offline
Joined: 2007/09/04
I like your idea, almost like a mini toyrun (www.toyrun.co.za ) but only here you can see where the toys go to.
AJ
AJ's picture
Offline
Joined: 2007/11/02
TANYA Ja ek het vir jou n 650 dakar as jy een soek ha ha. Ek sien jy hou van huiswerk doen. Hou so aan Groete AJ
JR
JR's picture
Offline
Joined: 2007/06/19
Ek sal my eie bike moet kry. Hierdie skryf onder 'n ander ou se naam, is "not on". Omtrent 'n maand terug, het AJ gesê dat ek vir Samsung moet vra vir 'n donasie - hy doen hulle Aircons. Met die wete dat die groot ondernemenings nie eintlik belangstel in die kleiner gemeenskapsprojekte nie, het ek maar besluit om die pen op papier te sit. Ek het my hele hart in die brief gestort. Afgestuur, hulle lees, maar ek hoor niks. So gee ek later moed op en vergeet daarvan. Gistermiddag sit ek in 'n vergadering - selfoon op "meeting". Die een "private number calling" na die ander ignoreer ek. Hierdie keer, besluit ek om die oproep te neem. "Hallo, dis Jean van Samsung. Ek voel soos 'n hond dat ek nog nie vir jou gebel het nie. Hierdie dinge vat maar lank. Ek kan jou help, maar ek bring die donasie tot by 'n punt in die Kaap (nie 'n verspreider nie)." Ek is maar te bly en sê dat hy dit sommer by my huis kan aflewer. Ek noem dat ons die Kerspartytjie reel en dat ek dit self by Elim sal kry. Sit jy? Die volgende word binnekort by my afgelewer : 2 TV's 2 DVD's Dubbeldeur yskas Wasmasjien Tuimeldroeër Met die wete dat Mispah verlede naweek 2 TV's en 'n DVD gekry het, begin my kop oortyd werk. Verlede naweek toe ons die TV's en DVD by Mispah gaan aflaai, het ek besluit om by die Elim Tehuis in te gaan - alleen en bietjie bang vir wat wag. Dit was baie onstellend. Ek plaas 'n paar foto's wat my geraak het. 9 jarige wat hulle potty-train.  Kry epilepsie, dis hoekom sy helmet dra9 jarige wat hulle potty-train. Kry epilepsie, dis hoekom sy helmet dra 18 jarige seun klou vas aan sy speelding18 jarige seun klou vas aan sy speeldingHy ken my nie, maar kyk die vreugde toe ek met hom gesels - 16 jaarHy ken my nie, maar kyk die vreugde toe ek met hom gesels - 16 jaarEk het gedink dat die ontdekkingreisigers(bikers) van Mispah wat met die eerste besoek daar was, vir my kan laat weet hoe hulle voel oor die idee om of die TV's en DVD's te hou vir 'n volgende geleentheid of om die behoefte van Elim Tehuis te verstaan en dalk daar 'n TV en DVD te skenk. Hulle is reg langs Mispah. Blykbaar het hulle goeie fondsinsamelings so ek sal eers moet uitvind. Daar was 'n TV kamer met een TV in, maar daar is ook 'n kamer met bedlêende kinders. Sal hoor wat julle dink, dan besluit ons saam. Die kerspartytjie vir Mispah kinders (75 van hulle) gaan voort op die 24ste. Ek gaan probeer om die Samsung donasie op dieselfde dag af te lewer. Ek probeer baie hard om vir elkeen 'n geskenkie in die hande te kry. Gaan koek bak, koeldrank en lekkers koop en net lekker kuier. Kersvader gaan met sy volle 'suit' op sy bike in Elim aankom. Enige donasie is welkom. Julle kan my kontak om speelgoed af te laai om of 'n donasie te maak. Bel my, sms my. Ek sal selfs die koopwerk doen as ek moet. Ek kan nie die kinders teleurstel nie. Yours in the heart of needy communities. Tanya 082 332 4635
GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Dit gaan 'n baie besonderse trippie wees - daar wag 'n verrassing of twee op die saam-ryers. Wat ek baie graag wil sien is dat 'n pad-bike of twee saamry. Ons ry al die pad teer (om tyd te spaar) en die laaste paar km is goeie grondpad (geen teerpad bestaan). So, is daar nie dalk een of twee padbikers wat wil saamry nie? Dan kan die kinders sien dat alle bikes nie lyk soos hierdie gesnawelde gedoentes nie, daar bestaan ook mooi en elegante bikes. Hou ingedagte die hoofdoel van hierdie trip is om vir die kinders 'n Kerspartytjie aan te bied. Tanya het al 'n baie goeie bedrag aan donasies gekry, en gaan die presente koop volgens 'n lys wat deur die Mispah personeel opgestel is. Ek wil weereens vir Tanya se^ - ek bewonder jou vir wat jy doen en boonop die moeite wat jy doen. Ek weet noual dat dit 'n aangrypende geleentheid gaan wees en dat dit 'n knop in die keel gaan veroorsaak.
pietpetoors's picture
Offline
Joined: 2007/09/04
Ek stem saam Geelkameel. Dit is hoekom ek graag met die Dakar wil saamry sodat hulle kan sien daar is mooi motorfietse ook! Hoe lyk dit met Atlantic Motorrad, het hulle nie dalk 'n R1200RT of so iets demo model wat hulle kan uitleen vir die dag nie?
Basset's picture
Offline
Joined: 2007/10/01
Tanya, ek sou graag die trippie wou saamry, maar het ongelukkig ander verpligtinge. Wat van 'n rekening nommer waarin mens 'n ou sentjie of twee kan inbetaal wat jy dan kan aanwend soos die behoeftes vereis. Dankie vir jou uitstekende werk. I believe I can fly!
n/a
JR
JR's picture
Offline
Joined: 2007/06/19
Dankie Basset, Die bankbesonderhede is onder die storie Headline : BMW bikers bring Santa to Elim onder General Hier is dit weer : T Rossouw Standard Bank Tyger Manor Rek no : 270763635 Sms asseblief bevestiging van bedrag en inbetaling aangesien ek more na kerk gaan inkopies doen en nie nou weer gou by die bank gaan uitkom nie. Selfoon nr : 082 332 4635
christo's picture
Offline
Joined: 2007/07/16
Hi What is your estimated time of departure and from where? Regards Christo

Christo L

JR
JR's picture
Offline
Joined: 2007/06/19
We meet at Houwhoek Farmstal(08H00). After breakfast +/- 09h00 we depart for Elim(tar). The only gravel(good) will be after turnoff near Pearly Beach, about 20 km. We bought all the presents yesterday(200 units). Enough for everybody. Regards JR
JohandeJager's picture
Offline
Joined: 2007/10/03
Hi JR & Tanya, Just to confirm that we have made a donation this morning -I also SMS'd to confirm - I am very sad that we (Tracey and I) cannot join you (we are doing the off road training at Nelson's Creek) PLEASE give those kids a big HUG from us and whish them the merriest of Christmas !! Our thoughts will definitely be with you. Keep it SAFE !!

Johan de Jager "It's all about the ride, nothing else"