Dassiesfontein

4 replies [Last post]
Anonymous
Just a reminder: Sunday the breakfast run is to Dassiesfontein. Ian Verhulp will be leading the ride. The long term weather forecast for Sunday is PERFECT. Hope to see many club members and even more guests there. Normal Winter 8:30 starting time.
GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Helderberg Bikers... Ons ry saam! Ek wag net vir Ian om die roete bekend te maak, dan besluit ons waar om bymekaar te kom en dan by die Klubgroep aan te sluit. Watch this space! GK
ChristoEngelbrecht's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
GK, Ek wag vir die plek en die tyd en ek is daar. Het my eerste oefenrit gehad laas naweek en ek sal seker kan byhou.
n/a
Andyman's picture
Offline
Joined: 2007/06/22
GK, Annie en ek gaan Vrudag al grondpad Veldrif toe. Saterdag gaan ons grondpad Redelinghuys se aardappel fees toe. Daarna gaan ons na Sun Mountain waar ons oornag. Sondag pionier ons die t4a en ou grondpaaie terug Wellington toen en huis toe. My 1150gsa kry ontrkking simptome as ek nie op 'n grond pad so af en toe nehoorlik gaan ry. Annie het pas haar liksens uitgepas en is nou wettig oppie pad. Andyman Yup that's me. Standing up in the traffic on the 1150GSA.

Andyman
Anyone can ride a bike fast....   But can you ride your bike real slow???

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Helderberg bikers sal weer bymekaarkom '''08h30''' by die '''BP garage naby Lord Charles'''. Van daar af sal ons iewers heen ry en die groep inwag. Die presiese roete is nognie vas nie - dit gaan afhang van hoe laat die restaurant wil he die groep daar moet wees. Een van twee roetes: N2 oor Sir Lowries of via Franschoek/Villiersdorp. Ek vermoed N2, want dis die kortste pad. Die weervoorspelling is baie gunstig - ligte wind en mx 22C. ChristoE, dit sal lekker wees om jou daar te sien! Annie, veels geluk met jou liksensie! Geniet jul ekskursie deur die Weskus, dit klink baie lekker!