My dogter se kerel het 'n 1200GS gewen in 'n kompetisie!
Sommerso!
Hy haal die bike moreoggend (Saterdag) by AA.
Eisch!!!!
Fotos Maandag.
Hoe werk LOBOLA nou weer?
...die pa van die dogter kry 'n present van die skoonseun....
(o-ja, die pa is wel bereid om op te betaal, as daar finansiele probleem is...)
(maar onthou, daai dogter is BAIE werd!)