1200RT loop en sluk

3 replies [Last post]
Offline
Joined: 2013/05/28
My 1200RT loop en sluk tussen 80 en 120 km/h. Ek het al die sagteware opgradering laat doen en dan gaan dit goed vir 'n paar honderd kilometers, daarna begin die probleem van voor af. Is daar enigiemand wat soortgelyke probleme ondervind het en hoe het jy ontslae geraak daarvan?
Peer's picture
Offline
Joined: 2007/06/18

Watter model 1200RT?

Ek het nog geen sulke probleme met my 06 1200RT gehad nie. Nou 134000km. Ander probleme ja!

 

Don't waste space - live on the edge

Llewellyn Truter's picture
Offline
Joined: 2012/02/27

Manievdm wrote:
My 1200RT loop en sluk tussen 80 en 120 km/h. Ek het al die sagteware opgradering laat doen en dan gaan dit goed vir 'n paar honderd kilometers, daarna begin die probleem van voor af. Is daar enigiemand wat soortgelyke probleme ondervind het en hoe het jy ontslae geraak daarvan?

1.Gaan die vonkproppe na...dan

2. Toets die vonkpropdrade (kyk sommer by Midas vir goedkoop aftermarket drade as jy nie die weerstand van die drade kan meet nie)

Strongs

 

Llewellyn

Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14

Llewellyn Truter wrote:

2. Toets die vonkpropdrade (kyk sommer by Midas vir goedkoop aftermarket drade as jy nie die weerstand van die drade kan meet nie)

That won't work.  The coil is inside the cylinder head.  The spark plug wires do not carry high voltage - you cannot replace the wires with generic ones - you must get the originals with the coil in the connector to the plug.

But, your idea is a good one - I was having problems with Mr.Badger a fews years back.  Intermittently running rough.  And one day while it was happening as I was parking, I took of the spark plug cover and saw a little spark breaking between the coil and the tappet cover.

However, if the problem always happens between the speeds you mention (ie. it is predictable and repeatable) just take the bike to a BMW Mechanic and have them take a look.  There are 5 excellent places mentioned on this forum that will do a sterling job.

Committee: Webmaster / Ride Captain