Wie woon in Vrystaat???

1 reply [Last post]
Offline
Joined: 2007/09/07
Hey graag wil ek weet is daar iemand innie Vrystaat wat ook BMW bike ry en soek altyd iemand om saam grondpad te ry en ek bly in Bloem en as daar iemand is kontak my gerus...dit lyk my of ek enigste ou is wat gronpad ry maar ek weet daar is hele paar maar spoor hulle nie op nie... dankie
Johan du Preez's picture
Offline
Joined: 2007/06/20
Ek het verlede jaar kontak gehad met Gerrit Mocke (083 444 7240) wat baie te doen gehad het met GS ritte in Bloemfontein en omgewing. Miskien kan jy hom probeer opspoor.
n/a