Well done girls by CABC

No replies
hennielowe's picture
Offline
Joined: 2008/06/19
Well done jul girls wat by die CABC was en deelgeneem het aan die skills challenge!! Jammer ek het vergeet van die sjampanje :'( Volgende jaar sal ek dit nie vergeet nie..... Rynet, Mandi, Jean, ek dink jul is absoluut great en BAIE BRAAF om deel te geneem het...Mandi dit was wonderlik vir jo eerste keer en jy kan jouself op die skouer klop :thumleft: Kan sien jul geniet die off road baie. Madi baie dankie vir jou om so ver te kom en hoop om jo volgende jaar weer te sien asook Rene in aksie... Veilige ritte waarnatoe jul ook al gaan :ricky: Hoop in 2010 sal daar meer girls wees om dit saam ons te enjoy xx Anna (Hennie se vrou)
n/a