Spark Plus vir 1150 GSA?

1 reply [Last post]
AJ
AJ's picture
Offline
Joined: 2007/11/02
Kan iemand dalk vir my sê waar kan ek srark plug's vir my 2002 GSA kan koop behalwe by die agente? Enige iemand wat 'n ander plug nommer het? Die plug nommer wat ek nou in het is NGK BKR 7 EKC. Enige raad is welkom.
Werner2's picture
Offline
Joined: 2009/01/20
Het vir my 1150 GS ook gesoek maar moes toe maar by die agente vir 'n mal prys vat. Navrae oor die prys wat so hoog is: " Meneer dit is 'n gewone NGK vonkprop wat in 'n BMW boksie is ".
n/a