Real biking

1 reply [Last post]
Offline
Joined: 2014/01/29
Hi to all Ek moet erken ek lees nie elke dag die forum maar partykeer tel ek op dat dit gaan oor wie wat soek, waar om dit te kry en wie het wat " verkeerd gedoen". Dit is goed so en maak dit maklik vir ouens soos myslelf om nie dom vrae te vra nie. Dankie daarvoor. Net ietsie oor gister se lekker weer. Lekker op my eie na die Tankwa padstal gery, bietjie grondpad, lekker teerpad en dit gate uit geniet. Seker omdat ek dit lanklaas gedoen het maar wat is lekkerder as om n lang slap draai te vat op 140 , jou skouer lekker in die draai te sit, te ontspan en net die masjien te hoor.( daai een was op die teer) Ek het gevoel soos familie van The Doctor. Hel....as ek spoedkarartjie kry daarvoor is dit n bargain! ( gistermiddag 16h00 deur Wellington lees die rekenaar op die fiets 39.5' All i would like to say is...enjoy life, enjoy your bike and never forget the reason for buying it. Thanks for a great club and to the people behind the scenes for keeping it together. Johannes
Stan's picture
Offline
Joined: 2010/03/21

Thanks for reminding me Johannes, that I don't ride my bike enough any more!