MX Boots wear-in?

7 replies [Last post]
Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Hi all, Any advice to "wear-in" MX boots ASAP in a manner that will not distroy their functionally will be appreciated. I have about three weeks to get them "sort of" cumfortable! regards Jaco
Offline
Joined: 2007/06/18
fill the boots with water and go for a nice offroad ride.
Offline
Joined: 2007/07/25
Hi Jaco I bought a new pair of mx boots 2 weeks ago I have in the past filled them with hot water let them stand for a while to cool down and then ride in them for a few hours this works well. However this time I just wore them for 2 full days luckily I work from home, This also worked well.The hot water is easier and less hard on your feet though. at times I ride faster than my guardian angle can fly
Padlangs (not verified)
Would this water trick work with new leather gloves?
Offline
Joined: 2007/07/25
my father did leatherwork as a hobby used to make saddels for horses ect and wenever he wanted to form leather he would soak it first .So I guess it would work with any leather product at times I ride faster than my guardian angle can fly
Offline
Joined: 2007/06/23
YISLAAIK Jaco, weet nie watter boots jy gekoop het nie, maar moet se ek het ook ander maak boots vantevore gekoop, en daar is volgens my net nie n boot so sterk en gemaklik soos BMW se GS boots nie. Vanaf dag een perfek, en 50,000km later steeds net so sterk en gemaklik. After all, ons is darm BMW ondersteuners of hoe ?
n/a
Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Hi Bobdev Jy is reg, ek vermoed die GS boot is waarskynlik van die beste. Ek oorweeg iets goedkoper wat ook goeie beskerming bied, die nuwe Fly Viper. (Enige opinie oor die boot?) Moet se, my (blindelingse?) BMW ondersteuning vlam het die laaste twee maande so effens getaan. Moes my DAKAR se main steering bearing vervang na 8000km, en die cooling fan, wat blykbaar nie sterk genoeg waai, na 10600km. Beide buite waarborg tyd. Ek dink daar is 'n goeie skoot prys uitbuiting teenwoordig by meeste BMW onderdele en toebehore. Groete Jaco ps. Ten spyte van bg. dink ek steeds my pre-face lift Dakar is van die mooiste ontwerpe op die pad! (daar steek die blindelingse ondersteuning al weer kop uit!)
Offline
Joined: 2007/06/23
Pel van my (ook Dakar)het geruime tyd Fly boots, en het in die begin baie gekla. Hoor hom deesdae nie meer kla nie, so miskien neem dit net tyd vir die boots om in te loop.
n/a