Matroosberg

7 replies [Last post]
Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Who else is going to Matroosberg this week-end? Regards
Offline
Joined: 2007/08/21
Hallo Jaco Wat gaan aan by Matroosberg die naweek? Ek lees nie so baie op die site nie. Het jy darem al wiele gekry ?
Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Hallo Roelof, Dit is die GSC oefening wat Leon reel (Ek vermoed min gaan die challenge die jaar doen - sommer net 'nlekker kamp/ry/kuier naweek onder die dennebos op die plaas!) Ek het dit verlede jaar gedoen en dit was flippen lekker! Tegnies al die pad. Ry basies bo in die berg, ens. JA! Uiteindelik 'n fiets gekry. 1200GS! Het hom gister gekry en het nog nie 20 km op hom gery! Die fiets is tweedehands met 2600 km gedoen! Kan nie wag om hom bietjie te toets! Groete
Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14
I'm going. Meeting Olaf at the N1/R44 intersection (Klapmuts) at 14h00 tomorrow to ride up together. Join us if you want.

Committee: Webmaster / Ride Captain

ArnoR's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Myself, Liezel and Bester will also be going. We will betravelling the wellington Bainskloof route.
Offline
Joined: 2007/08/21
Jaco ,Baie geluk en alle voorspoed met die fiets.Die goed ry darem maar net lekker. Ek het die naweek n Eksderde kamp aan by Nuy. Anders het ek verseker by julle aangesluit.Dit kan mos net lekker raak. Geniet daai Boxer groete Roelof
Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14
Arno, maybe we will see you on the road. We might stop at the Wimpy in Ceres for coffee and to fill up.

Committee: Webmaster / Ride Captain

Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
I hope to leave S/West at 16h30 latest. Seems everybody is leaving earlier so will travel alone. See you there!