Ladies Breakfast Run with CMA Cape Town

3 replies [Last post]
Offline
Joined: 2015/06/15

Hi Ladies,

Please see attached entry form for a Breakfast Run with CMA Cape Town on 6 October 2019.

If you are interested then fill in the form and respond to the event as indicated on the attachment.

It would be nice to support this event as ladies from BMW.

AttachmentSize
LADIES BREAKFAST RUN ENTRY FORM_6 October 2019.pdf146.14 KB

Committee: Treasurer/ Ride Captain

Offline
Joined: 2012/09/12

Baie dankie,

Ek dit alreeds vir 3jr saam Jean by gewoon, dit is regtig n baie lekker ontspanne bederf oggend.  Ek sal baie bly wees as ons n BMW Tafel kan volmaak.  

 

Anna-Marie's picture
Offline
Joined: 2009/10/13

Dankie vir die inisiatief, maar gee asb. meer details wat dit behels.  Wat is die doel van hierdie event en wie is die organiseerders.  Gaan dit 'n klub uitstappie na die venue wees of ry elkeen individueel tot daar?

Dki

Offline
Joined: 2012/09/12

Anna-Marie,

Dit word jaarliks deur die Bikers Church gereël.  Almal kom by die bikers Church in Okovango Park by mekaar en dan word jy deur hulle Marshalls begelei tot by die Venue.  As jy wil kan jy op jou eie ry, maar dit neem eintlik die fun en doel van dag weg.

Daar is gewoonlik n spreker wat ons toespreek, en glo my jy leer elke keer iets wat jy op jou lewenspad kan neem.

Verder is dit n baie lekker ontspanne klomp vrouens wat saam kom, wat bederf word en wat dieselfde passie in die lewe deel as ons.  Gewoonlik is dit net ek en Jean Verhulp wat dit by gewoon het, en verlede jaar het ons n tafel gehad met n beprekingsbordjie vir BMW so dit net my idee om die dag saam my mede vroue ryers tegeniet op n ander vlak.

Ek hoop regtig daar is van julle wat die dag saam my sal gaan geniet