Helderberg Riders to Kleinplaas

8 replies [Last post]
Zapman's picture
Offline
Joined: 2007/07/12
Any Helderberg Riders going the tar way to Kleinplaas? IF so where are you all meeting to connect with the Main Group?
n/a
ChristoEngelbrecht's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
I am already leaving tomorrow morning at 08:00. Kon nie wag vir die klub nie. Ek dink hulle maak die lang naweek te kort toe maak ek dit maar langer. Miskien is dit omdat ek so stadig ry dat ek al 'n dag voor die tyd moet ry om betyds daar te kom. Sal Vrydag die bier koud hou by Kleinplaas.
n/a
Padlangs (not verified)
Sies, ChristoE. Moet jy dit nou invryf? Lekker ry. :)
ChristoEngelbrecht's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
As 'n man nie kan reel nie is dit maar jou eie saak. 'n Lang naweek is lank. Nie net een daggie langer nie.
n/a
JohandeJager's picture
Offline
Joined: 2007/10/03
Sien jou daar Cristoe Keep it SAFE !!

Johan de Jager "It's all about the ride, nothing else"

Zapman's picture
Offline
Joined: 2007/07/12
Ouch Dit lyk dan nou vir my asof ek so half en half saam met die "Traffic" moet ry tot by die afgespreke plek! Miskien moet ek maar so halfpad hier naby Paarl wag en by die Manne inval. Ek hoop net dit IS die roete wat julle gaan volg!!! Christoe ek hoop dit is Castles wat jy gaan koud hou! Pity I did not know you are leaving early. I could have kept you company on the way. Zapman Cape Town South Africa (Back in Strand and loving it!!!) 03 KL1200LT
n/a
Offline
Joined: 2007/10/22
Hi julle manne oppad oudtshoorn toe - Top Deck beteken 'n klein gerieflike "'''bbb'''" ('''b'''iking '''b'''&'''b''') met die beste uitsig in Oudtshoorn oor die Swartberge. Indien julle dalk nog soek na slaapplek - ek het drie kamers (een en-suite en twee aparte badkamers) wat ses kan slaap. Ek ry self 'n R80GS en verstaan hoe julle dink en voel. Veilige reis en geniet julle laaangnaweek! Johann 083 325 325 3
Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14
Johann, I edited your post to make it ''mixed case''. On the internet, all uppercase is regarded as SHOUTING and is not the done thing. Just so you know :) Website Administrator

Committee: Webmaster / Ride Captain

Offline
Joined: 2007/10/22
Thank you so much! I know how to handle a bike, but am still trying to understand this computer technology business!