HeavyMetal

Comments

Andre Ferreira's picture
Offline
Joined: 2009/09/29
Jis Hein, André
Jis Hein, André hier. Dankie vir al jou pille en moeite met my die naweek ek waardeer dit baie. Ek skuld jou - dalk moet ek jou in nhambergers of pizza terugbetaal. Ek wil by jou uitkom, want ek wil van daai musiek van jou download - ek het 'n 160 gig ipod gekoop en kort bietjie musiek om al die spasie vol te maak. Waar kan ek jou bel? Cheers André

You deserve what you tolerate!