GS Challenge PETROL !!!

8 replies [Last post]
Offline
Joined: 2007/06/23
Kan enige van die organiseerders van die GSC asb. vir ons se hoeveel petrol benodig sal word vir die roetes van die komende GS Challenge. Het die naweek gehoor dat van die instrukteurs die roete met so min as 5 liter petrol voltooi het per dag. Eienaars van HP2's en X Challenge fietse sal spesiale reelings moet tref vir petrol, maar vir HOEVEEL ???? Leon help asb bietjie, ons tyd is min vir voorberei.
n/a
Offline
Joined: 2007/06/18
10L op die minste sien jou sondag
Offline
Joined: 2007/06/23
My Bike hou 10 Lit... 10 Lit = 200km !!! 200km off road = baie ure !!! Hoe ver gaan ons op n dag ry ???
n/a
Offline
Joined: 2007/06/18
wel bob sekermar ver. as jou bike 200km per tank kry wil ek hom asb koop. jy moet ook dal oorweeg dat daar volgens die organiseerders baie sand is. en dit mag dalk jou sous vreet. 10lit is die veiligheids aspek. ek dink jy net so 8 nodig maar wat is n ekstra 2 dan nou.
Offline
Joined: 2007/06/23
Ruan, die punt is dat daar mense is wat presies weet hoeveel petrol ons sal benodig, en hoekom dit n geheim moet wees sal net hulle weet.
n/a
Offline
Joined: 2007/06/18
dis geen staatsgeheim nie maar onthou as ek jy end die res van die ouens wat op n gereelde basis ry as n voorbeeld 8lit sal gebruik dan sal die meer onervare ryers so ongeveer 11 lit gebruik so hulle sal nie presies kan se hoeveel dit gaan wees nie. ek dink ons moenie tanks saamvat nie maar wel so 2 vol adv vat dan tap ons daar uit. bob wil jy he ek moet gou die presiese hoeveelheid vir jou kry
Offline
Joined: 2007/07/25
Ruan try to find out how much we need to take cos the difference between a 10 lt jerry can strapped to you or a 3 lt jerry can is a 7 lt 7 kg big difference. at times I ride faster than my guardian angle can fly
Offline
Joined: 2007/06/18
i dont think it will only be 3 but ill find out
Offline
Joined: 2007/07/25
cool now do some work at times I ride faster than my guardian angle can fly