Geel hooflig

2 replies [Last post]
Bester's picture
Offline
Joined: 2007/06/20
Die vriendelike padpolisie in die Oos-Kaap het vir my 'n R300 boete gegee omdat ek 'n geel skerm het op my hooflig - volgense hulle (en die dik "Chief" wat in die kar gesit het) mag 'n daar net 'n wit lig voor wees. Ek het die skerm by 'n BMW agentskap gekoop en weet ook dat KTM se Dakar met 'n geel lens uitkom. Enige raad hoe om vir hierdie ouens 'n briefie te skryf? Ek is regtig nie lus om Aberdeen toe te ry vir die hof nie.
Andyman's picture
Offline
Joined: 2007/06/22
Bester, Skryf en sê vir hulle jy was deel van a grope ryers en die toer gids; En as sulks om die mense jou te kan uitken het jy op daai stuk pad die geel lens (wat wel opplak en afkom) gebruik om jou as toer leier uit te wys. Sê dis 'n algemen praktyk onder toere. Of skryf oor die bank mis wat jy so pas deur gery het. Vertwl houjy die stuk "veiligheid's" stappe doen as jy met jou brights duer mis ry. Jy sou dit by die volgende stil stop plek afgehaal het. Vertel hoe verskeie spitkops jou ge komlementeer het as hulle jou voor gekeer het vir 'n pad inspeksie en oor die geel skerm gevra het. Andyman Yup that's me. Standing up in the traffic on the 1150GSA.

Andyman
Anyone can ride a bike fast....   But can you ride your bike real slow???

Bester's picture
Offline
Joined: 2007/06/20
Ek gaan def vir hulle skryf, weet nog net nie wat om te se nie. Ons was net twee bikes in die middel van die dag in die middel van nerens (tussen Beaufort Wes en Aberdeen. As daar enige persoon is wat weet op watter grond KTM se voorlig aanvaar word, laat weet asb!