Corne wil jy nie nog n bietjie soek nie - ASSEBLIEF !
Bring daai 650 van jou, dan sit ons haar op die "lift" en ons krap so bietjie daar in haar binnegoed rond. ;)
he he :-)
Nee wat ek sal maar die rond krap los vir die manne wat weet by BMW.
Ek sal nog soek vir die Repair Manual vir die 1200's moenie worry nie.. Maar soos jy gese het dis die `ouer` bikes se manuals wat mens maklik kry.
Ons sal dit nog kry ;-)
Corné Kloppers
0849130391
ckloppers@gmail.com