Dakar steering main bearing

18 replies [Last post]
Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Had to replace the bearing at the steering column of my Dakar with 10 000km service recently. Definately not due to abuse by myself or agressive riding. Rumours have it this is a common problem on Dakars and 650GS'e. I accually felt the "nodge" (or centre point) on the steering from 8000 km's Anybody with a simular experience? Is this indeed a common problem? At the time I sold my DR650 it had 65000km on the clock with no such problems! Your comments? Regards
Bester's picture
Offline
Joined: 2007/06/20
Hi Jaco Selfde probleem gehad - ook op 10000km diens vervang. My Tenere het omtrent 80000km opgehad toe ek sy bearing vervang het (gekry op 53000km, weet nie of dit voorheen gedoen was nie).
Charles Oertel's picture
Offline
Joined: 2007/04/14
Brenda Buttercup is on 96 000 km and I have felt the notch since I bought her at about 78 000. It is only irritating after a long straight run on the freeway that ends with a sharp turn - I look like a beginner sometimes the way it won't turn then turns too much... If you guys are getting problems at 10 000 then there is no point my replacing my bearings - don't have the money anyway... Charles

Committee: Webmaster / Ride Captain

Padlangs (not verified)
Ek het 17 000 km op my 650 gedoen - geen probleem nie. My 2c.
Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
The bearings should be standard stock. (Not manufactured by BMW) In general, if a bearing fails pre-maturely, it was fitted incorrectly or with insufficient grease. There is a discussion on the Wilddog forum about this as well. Quite a few 650GS owners had this problem. By the sound of it some was fitted at the factury with not enough grease. Some guys even had to replace this bearing again after it was fitted by a BMW agent. (Somewhere up north it looks like) Anyhow, Charles, I don't thinks it is a safety risk. More a nuisance. I felt uncumfortable doiing lane splitting between cars standing at robots at very slow speed! Jaco
Offline
Joined: 2007/11/28
Moes ook die "bearings" op 10 000km vervang. Is vertel dit is omdat die Dakar 'n groter wiel en langer "shocks" het. Het die "bearings" vir 'n 10de van BM se prys gekry by Bearing Man, selfde SKF "bearing" net nie in 'n BM boks nie. Eugene
AJ
AJ's picture
Offline
Joined: 2007/11/02
EugeneO wat is die nommer van die bearings ek moet myne ook vervang ek wil vir my bestel, maar dan moet ek eers die fiets strip en dan bestel ,maar as ek die nommer het kan ek net dit bestel.
Offline
Joined: 2007/11/28
Hi AJ, wou nou-net vir jou se dit was te lank terug, toe besef ek die een le nog hier voor my op my werkstafel. Dit se JAPAN FN - NTN - 4T 320/28X Cheers
AJ
AJ's picture
Offline
Joined: 2007/11/02
Dankie sal die nommer vir bearing man gee en kyk wat hulle vir my kan gee
Jaco's picture
Offline
Joined: 2007/06/21
Maak net seker of die boonste en onderste bearings dieselfde is. Ek koop steeds nie die storie dat die Dakar se groter voorwiel en vere die oorsaak is van die probleme. Lyk vir my eerder of die ontwerp spec op die bearing te lig is vir die applikasie! my 2c Groete
JohandeJager's picture
Offline
Joined: 2007/10/03
My beste prys (wat ek kon kry by my verskaffers) hierop is R 1600 ex VAT en daar is 1 in George - ek hoor van jou. Watse prys het jy gekry? Keep it SAFE !!

Johan de Jager "It's all about the ride, nothing else"

Offline
Joined: 2007/11/28
Sover ek kan onthou is die 2 'bearings' presies dieselfde. Sal bietjie in die 'maintenance manual' kyk en terug kom. Die storie met die groote van die wiel is deur Auto Atlantic aan my oorgedra. Die 1100 - 1200 het mos 'n ekstra 'support' tussen die 'bearings' en die wiel. Die afstand van waar die 'bearing' sit tot waar die wiel grond raak is redelik langer. Dis hoe hulle my oortuig het. Cheers
Offline
Joined: 2007/11/28
Het met Bearing Man in Stikland (021 9451850) gepraat. Hulle vra R80-00 (incl.) / 'bearing'. Hulle het nie in voorraad nie maar kan teen Vrydag van hulle ander tak in die Strand af kry. Cheers
JohandeJager's picture
Offline
Joined: 2007/10/03
Dalk praat ons dan nie van dieselfde bearing nie..... Keep it SAFE !!

Johan de Jager "It's all about the ride, nothing else"

pietpetoors's picture
Offline
Joined: 2007/09/04
Myne is op 20,000km vervang.
Henk's picture
Offline
Joined: 2008/03/13
Sjoe. En ek dog ek sukkel alleen. Het die 15de Maart 'n 1999 Funduro gekoop wat se bearing ook vervang moet word. Ek het dit nie op die toetsrit agtergekom nie. Het egter toe ek die eerste oggend in stadige verkeer werk toe ry nogal simpel gevoel. Definitief soos 'n beginner gelyk. Ek het 'n kwotasie by BMW gekry vir R 1400.

“Its all about the motorbikes, always has been and always will be. “ Ewan McGregor 2007 0823335473 henkbekker@vodamail.co.za

Max Lange's picture
Offline
Joined: 2007/06/26
Bearings can be purchased over the counter from bearing man or SKF about R100 each, you need some technical know-how but it's not a train smash to replace. Check the web site www.f650.com 2007 Dakar 2005 F650GS(hers) 2005 R1100S BCR 200? R1100S race bike (under construction) 2003 ZX6R (for sale) www.twowheels.co.za

www.twowheels.co.za

Henk's picture
Offline
Joined: 2008/03/13
Hi Maxl, thank you for the feedback. I'm not comfortable yet working on the Funduro. I do have a Clymer Repair Manual and would eventually do some diy.

“Its all about the motorbikes, always has been and always will be. “ Ewan McGregor 2007 0823335473 henkbekker@vodamail.co.za

AJ
AJ's picture
Offline
Joined: 2007/11/02
Die Bearings het my R230,00 by bearing man in Worcester gekos en ek het R300,00 betaal om dit in te sit +- 2 uur se werk en ek het gehelp en gekyk hoe dit gedoen word.Ek sal dit die volgende keer self kon doen. Of ek betaal die R300,00 en staan weer en kyk dit is so maklik