CMA Lady Bikers Breakfast

No replies
Offline
Joined: 2012/09/12

Ladies please check this out.

Dit is weer tyd vir die jaarlikse CMA Ladies Breakfust Run!!!!  Whoop Whoop dit vind plaas op 21 Oktober 2018 dit is n Sondag die jaar,  ek hoop regtig om meer van ons BMW Like Minded Souls daar te sien.

Wat is lekkerder as om n funksie by tewoon en ons kan n tafel vol maak met ons Klub vrouens, die afgelope 3 jr is dit net ek en Ouma (Jean) wat die funksie bywoon so komaan Girls niemand werk op Sondae en jy kan die aand se Kerkdiens bywoon.

Dit is regtig n heerlike bederf dag!  Daar is altyd n spreker om jou as vrou in n spesifieke gebied goed te laat voel, verlede jaar het ons Heinz gehad wat ons vertel het van hoe om ons hare te versorg met n heerlike Ontbyt.

Die Kostes beloop R150.00 en R20.00 as jy n Badge wil aankoop.

Die Venue is Moiras Function Venue in Joostenbergvlakte, en glad nie eers ver nie, so jy hoef glad nie ver tery nie

Kan ek vra of ons die jaar n tafel kan volmaak met ons sprankelende vrouens!!! Jul kan my epos stuur en ek stuur inskrywingsforms aan.

My adres is:  marinda@rockfox.co.za