Keep an eye on the "For Sale" section of the forum.
Best to do your homework before you buy. As soon as you are sure what you want to do with the bike the choise is much easier.
Thanx Padlangs
Ek is nie regtig op soek na 'n ander fiets nie. Dit was meer 'n tong in die kies opmerking nadat ek die opmerkings op die "link" gelees het.
Ek moet se ek was baie naby om die Suzuki V-Strom 650 te koop, maar alhoevel die V-Strom met ABS uitkom bring Suzuki nie die model na SA toe nie :-(
Dit was die ENIGTE rede hoekom ek toe besluit het om die F650GS met ABS te koop so 3 maande terug..
Ek het `actaully` weer die naweek na Suzuki South toe gegaan en die V-Strom vir 'n toets rit geneem en ek moet se dat ek nie vir een oomblik spyt is dat ek die F650GS gekoop het nie.
My `upgrade` sal verseker weer 'n GS wees! Ek droom al klaar oor my GSA :-)
Corné Kloppers
0849130391
ckloppers@gmail.com