Baviaans

1 reply [Last post]
nuys's picture
Offline
Joined: 2007/08/31
So spoel mens 'n fiets af na die stofpad die Baviaans in. Ons het laas naweek so biejtie deur die Baviaans kloof gery. Baie mooi en nie te erg as mens dit stadig vat nie. Sal 'n Trip Report opsit met nog meer foto's.WaterWater
nuys's picture
Offline
Joined: 2007/08/31
Laat die wiele rol...