Any road rides today?

7 replies [Last post]
Anonymous
Any road rides today?
Padlangs (not verified)
William, so ver ek weet is die rit van JohanM na Riebeeck Kasteel die enigste rit vandag. Dit begin 11:00 by die kerk oorkant die Brackenfell Hypermark (N1 se kant). Dan eet ons middagete daar. Dit is nie n "klub" rit nie, maar JohanM het ons uitgenooi om saam te kom. Die volgende klub rit is volgende Sondag 20 April na Napier. Dan is ons weer terug in die roetine van elke 2 tweede Sondag.
William (not verified)
Chris, hoe baie mense en wie, weet jy?
PeterO's picture
Offline
Joined: 2007/09/11
William, if you look at All New Content, Invitation/uitnodiging - Sunday outing - April 13th All the info is there. Cheers Peter ''The world needs dreamers that DO!''

If you can dream it you can do it!

JohanM's picture
Offline
Joined: 2007/08/31
William You are welcome! Johan About 9 bikes some forum members, and some friedly's from Brackenfell!
Padlangs (not verified)
William jy het UITGEMIS ou maat. :) Dit was n LEKKER trippie gewees.
William (not verified)
Ek sien so, maar ek het skoon vergeet van motorfiets wedrenne op TV, dit was ook goed. Anyway, my exhaust is seker erger as die "terrorist attack" wat julle gehad het, ek wag nog vir die standaard een om af te kom
Padlangs (not verified)
Dit was n gemengde groep fietse. Na ete sit die Harley sommer aan met n HELSE back-fire. Meer as een van die manne om die tafel het n paar "woorde" ge-uiter.