Francois

Francois's picture

Rider Info

Your Current Bike
1150 GSA
Years on a bike
10+ years
Introduce yourself
My naam is Francois en ek bly in Stilbaai.Het 'n sekuriteits besigheid hier vir die afgelope 10 jaar.Ek het my eerste motorfiets in Sub B gekry toe my voete nog nie die grond kon raak nie (moes die saal afhaal om hom te kon ry).Van daar was ek nog nooit sonder 'n motorfiets nie.Ek het so 3 maande terug my 660 Super Tenéré verkoop en vir my 'n 2004 model 1200 GS met 40000km op die klok gekoop.Ons is so paar manne hier wat probeer om ten minste elke tweede maand so naweek trippie te doen na iewers waar daar net grondpaaie loop.Ek's getroud met 3 seuns en dis my storie.Het my 1200 verkoop 10 Februarie 2009 en vir my 'n 1150 GSA gekoop.

History

Member for
12 years 13 weeks