Durbanville to Botswana round trip.

Weedkiller - Adie's picture

Orapa (Botswana) toe en terug. (Trip complete)

Hello

Ek moet vir werk Orapa (Botswana) toe gaan. Marinda het toe met die briljante idee gekom dat ons met die fietse gaan in stede van vlieg tot in Johannesburg en dan motor huur vir die 800km Orapa toe.

Nou ja, klomp goed om te reel maar hier is die voorlopige roete wat ons wil volg. Dit gaan 99% teerpad wees aangesien Marinda nie te veel uitsien na grondpad nie. (ek is nog besig om haar te oortuig dat dit 'n goeie idee sal wees om so bietjie grondpad ook in te bring op pad terug.

Syndicate content