Seven Bitches one Beach*

Ek kon nie my vrouedag beter begin as met my (Adie) fiets, en n heerlike koppie warm Wimpy koffie en like minded vrouens nie.

Op 9 Augustus het 7 van ons dames die pad gevat deur die Canola lande verby Philadelphia na Melkbos soos Adie sou sê hy vat die "Bitch to the Beach" en vandaar ook die trip se naam.

 

Soos dit elke vrou (of dan die meeste) beskoor is eet en drinkgoed, dit was n heerlike sonskyn dag, ons het besluit om eers n koffie te geniet by I love Melkies maar met aankoms was hul nog toe, ons pop toe sommer by Seafood Lapa in vir die koffie, die koffie het solank geneem dat ons toe die ontbyt bestel het anders moes ons dalk wag vir aand ete.

Baie grappies en daar was lekker gesels om daardie tafels van die dames het tewarm gekry en van tafel geskuif.  Magda het gereël dat die baadjies en Helmets daar gebêre word, die wat nie plek op hul fiets het nie.

Die enigste groot fiets so hy moes as pakdonkie dien.

Geseën sal julle wees!

Tyd vir grappies maak was daar baie!

en selfs om n "pose" tegooi

Ons harde werk

Na n heeerlike dag vol pret by die see het ons weer ons fietse op gesaal en n laaste koffie by the Deli Shed in Philadelphia geniet voor elkeen terug is na sy eie nessie

*This report won the trip report of the month award for Aug 2018

 

Comments

Garry van As's picture
Offline
Joined: 2017/06/27

Mooi man. Jou stories is altyd lekker om te lees. Well done

 

Offline
Joined: 2015/06/15

Dankie Marinda!! Dit was heerlik! 

Committee: Treasurer/ Ride Captain

Jackie Wiese's picture
Offline
Joined: 2012/02/26

Dankie almal vir 'n heerlike dag, memories are made of this......

Offline
Joined: 2018/09/19

Well done Ladies! Next time I am keen to join you guys for a spin. We are 3 lady riders just starting out too.

Offline
Joined: 2012/09/12

Morning,

You more than welcome to join our girls. We always a great bunch of girls full of jokes and smiles!

If you at the meeting tonight come and say hello.  

Geoff Russell's picture
Offline
Joined: 2007/09/25

Ladies please check this out.

Dit is weer tyd vir die jaarlikse CMA Ladies Breakfust Run!!!!  Whoop Whoop dit vind plaas op 21 Oktober 2018 dit is n Sondag die jaar,  ek hoop regtig om meer van ons BMW Like Minded Souls daar te sien.

Wat is lekkerder as om n funksie by tewoon en ons kan n tafel vol maak met ons Klub vrouens, die afgelope 3 jr is dit net ek en Ouma (Jean) wat die funksie bywoon so komaan Girls niemand werk op Sondae en jy kan die aand se Kerkdiens bywoon.

Dit is regtig n heerlike bederf dag!  Daar is altyd n spreker om jou as vrou in n spesifieke gebied goed te laat voel, verlede jaar het ons Heinz gehad wat ons vertel het van hoe om ons hare te versorg met n heerlike Ontbyt.

Die Kostes beloop R150.00 en R20.00 as jy n Badge wil aankoop.

Die Venue is Moiras Function Venue in Joostenbergvlakte, en glad nie eers ver nie, so jy hoef glad nie ver tery nie

Kan ek vra of ons die jaar n tafel kan volmaak met ons sprankelende vrouens!!! Jul kan my epos stuur en ek stuur inskrywingsforms aan.

My adres is:  marinda@rockfox.co.za

 

Committee: Ride Captain