About 35 bikers and 22 pillions gathered at the Plattekloof Engen for the September'08 Mystery ride. The ride was arranged in three groups - one group on tar (leader Brian Messenger) and two dirt groups (leaders Geoff Russel and Johan de Jager).
The excitement was tangible when Geoff called our group together for the route briefing. Although some of us did actually know where the Mystery Ride would lead to, we did not know the route. This alone was exciting enough.
He assured us that the route was to be very easy and relaxed. Well, I am sure I was not the only one that did not quite believe him! It turned out that he was correct - all green (and black).
Geoff led half of the Dirt-group (14 bikes and six pillions) in a Northerly direction - past Klipheuwel and Paardeberg towards Wellington.
Naby Paardeberg
Mixture of tar and dirt. The stretch Ongegund/Haasvlakte/Voe"lgezang was real plaaspad - narrow and bit rof in places.
die Plaaspad
Over Bainskloof and we turned right towards Worcester. First stop was for coffee at the Bergsig Restaurant. We were welcomed with a glass of quality sherry. Dark, soft and mellow.
Everyone enjoyed the time there - I think we actually stayed longer than planned.
Bergsig
Bergsig
Bergsig
Kom,kom, laat ons ry! Ons wag by die deur....
Daarvandaan deur Worcester, rigting Villiersdorp. Links afgedraai by Doringrivier in die rigting van Robertson/Macgregor.
Absurde muur in Worcester trek aandag
Hier is die bande afgeblaas. 'n Wye, goeie grondpad het gevolg, eintlik gladnie nodig om bande sagter te ry nie.
Bande afblaas, Doringrivier omgewing
Net duskant Scheepershoogte was die eerste klein drama, toe Karl se linker pannier vlak voor my afgeval en die wereld vol gerol het. Hy (en pillion Francine) het niks vermoed nie en het laaaater eers teruggedraai om te kom kyk. Hier het hy ontdek dat sy regter pannier se montering ook stukkend is en goed op pad is om ook af te val.
Wag dat Neels se bakkie die pannier oplaai
Karl en Francine in Scheepershoogte, sonder hul panniers
Duskant Robertson is ons regs op die teer, rigting Macgregor. So paar km op die teer, toe links af in die Vrolijkheid Natuurreservaat. Hier was die pad weereens baie goed. Dit het die kort maar baie mooi passie deur Strykhoogte ingesluit.
Strykhoogte pas
Twee grys ribbokke en 'n springbok langs die pad
Aan die einde daarvan 'n bietjie teer, toe weer grondpad Ooswaarts in die rigting van Bonnievale en die Breede rivier. Hierdie was die beste stukkie van die dag. Smal, vol slote, stadige pas maar baie maklik vir bike en pillion.
Best road of the day
Somewhere on this stretch of road did Harley's topbox fall off and Neil's sidebag came off, spreading his goodies all over.
Traffic jam in the bundu - Niel Terry's goodies all over the place
Has been a soft bag
Reaching tar, we headed to Bonnievale for a quick refuel and then set off towards Swellendam. The Breede river was overflowing the low water bridge we were supposed to cross, causing a change in Geoff's route plan.
We approached Swellendam on a wide, solid dirt road and made our way to the Jorge's restaurant for lunch .... about two hours behind schedule.
Jorge's Restaurant, Swellendam
Jorge's
Jorge's
Effens stadige diens (wel, ons kannie kla nie, ons was self 2 ure laat...), maar lekker en gesellig op die stoep. Binne adverteer hulle 'n "Prawn Festival" met 'n keuse van twee disse: 1/2 T-bone steak of 'n fillet ???? :)
Prawn Festival - with a beef flavour
Die plan was om Suidwaarts te ry en oor die Malgas pont te gaan. Ongelukkig was die pont gesluit agv die reen en buitendien was ons redelik agter skedule. Geoff het besluit om kortste grondpad te ry na Die Herberg. So gese^, so gedaan.
Die laaste stuk was eintlik hoe" spoed grondpad. Lang stukke was moeilik daarin dat die hele pad met klein rond klippies besaai was. Die ryvlak was 'n smal spoor (halfmeter wyd?) waar die voertuie die klippies weggewerk het. Ek het gevind dit was kwaai konsentrasie al die pad om op daardie spoed (110+) in die spoor te bly. As jy die klippies sou tref is dit nag!
By Bredasdorp 'n laaste hergroepering. Hiervandaan het Geoff ons via 'n stukkie Struisbaai-pad via Prinskraal gelei tot by Die Herberg.
Bredasdorp
Prinskraal detour
Indraai by Die Herberg
Eindelik is almal daar....
Saterdagaand was die besonder lekker ete en kuier. Goeie fasiliteite, goeie diens, goeie ete en drinke, goeie geselskap.
Next morning the riders returned home in various informal groups. We had an appointment and had to ride straight back.
We stopped at the Moerse Restaurant/Plaasstal/Coffeeshop in Napier (we should go there on a breakfast ride, or as part of an off-road trip). Moerse nice plekkie.
Moerse Restaurant
And then after this Moerse Restaurant, were encountered that Moerse Wind all the way home.
Baie dankie aan almal vir die baie genotvolle geleentheid !