CMA Lady Bikers Breakfast

Op Sondag 21 Oktober het ek en my mede fietsry maatjie "OUMA" die jaarlikse CMA Ladies Breakfast in Joostenberg geniet.

Vinkel en Koljander!

haha Ouma was te haastig vir die kiekie!

Ons kannie n foto neem as ons lippies nie mooi is

Met die instap het ons registreer en nou moet ons n sitplek soek, gelukkig is Ouma by my om die gesprek aan die gang tehou tussen die vreemdes, ek ma so bietjie van introvert :) Tafels is vol, waar sit ons nou?  n Dame kom aangestap en sien ons is baie verward en vra kan ek help?

Ja asb ons soek net 2 plekkies!  

Van enige Bikers Club - Ja, BMW Club

Nee die 1ste tafel is vir julle en nog n klub. 

Elke dame het n onderklere was sakkie gekry

Dit was n baie insiggewende oggend die spreker het baie van ons n traan laat pik, en kyk ek het niks nodig om tehuil nie.  Adie sê nie vernuut ek kan my as n "wener" uit huur nie.

Deur haar testimony het ek die vraag gevra:  Wie is ek? Ons is so geneig om in die spieël tekyk en ontevrede te wees met al die roadmaps en haelskades op ons liggame en tog het die Here ons lief met elke skeet al is ons hoe krom en skeef hy wys niemand weg nie.  Hy het sy seun vir ons gestuur om tewys hoe lief hy ons het, so wie is ek om ontevrede tewees met sy kunswerk.

Die spreker was Adri Williams, ek het sommer n stukkie ingelas om telees, baie interressante lewens verhaal:

Meet Adri Williams: Changing lives, one cookie at a time

When Adri left her corporate job for a fulfilling career in the cookie business in 2007, her colleagues thought she was mad. But, she knew exactly what she was doing when she took a leap of faith and bought the bankrupted Khayelitsha Cookies for only R1 in 2013. Although it came with a heap of old debt, Adri knew that without the project, many of her employees would be unable to feed their families.

A community rife with crime and poverty, Khayelitsha is home to hundreds of unskilled women whose challenges with speaking English put them at a disadvantage to find work.

Through Khayelitsha Cookies, many of those women are now skilled bakers who are able to provide a decent living baking high-quality products for companies such as Garden Court, Southern Sun Hotels, Tsogo Sun Casinos and Pick n Pay.

All of us share the same passion. If we mess up and we don’t carry this business, then so many people will be back on the street again, and so many people will be hungry again.

— Adri Williams, Managing Director and co-owner of Khayelitsha Cookies

It hasn’t always been easy for Khayelitsha Cookies - faced with daily financial burdens, Adri and her husband have had to max out their bond to pay employee salaries on numerous occasions but, they kept going.

Successful in its own right, Adri defines the success of Khayelitsha Cookies by taking a look at how it has changed the lives of the women it employs and how it has impacted their lives.

Defining success is employing the next person, seeing the transformation in each lady who’s not worked before, and who earns a salary for the first week.

— Adri Williams, Managing Director and co-owner of Khayelitsha Cookies

Today, the women have taken the business from losses to profitability - breaking even most months and slowly paying back its debt in order to expand. Determined to reach her goal of employing one thousand women, Adri’s dream to owning a state-of-the-art factory is slowly becoming a reality.

Dit was die 4jaar wat ek en Ouma dit bywoon, en dit is regtig n treat en die geldjie werd!! 

Komaan Dames ek doen ernstig n beroep op julle om volgende jaar die dag saam by tewoon, sodat ons ook n vol BMW tafel kan hê en nie net die gewone 2 gesigte nie.  

 

Comments

Anna-Marie's picture
Offline
Joined: 2009/10/13

Dankie vir die deel van jul spesiale oggend.  Ons maak verseker volgende jaar 'n tafel vol. Reël asb.